sábado, 3 de maio de 2014

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014



Die 20ste
 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Portugees: Copa do Mundo da FIFA, Engels: FIFA World Cup) word van 12 Junietot en met 13 Julie 2014 in Brasilië aangebied. Dit sal die tweede keer wees wat die toernooi in Brasilië aangebied word nadat hulle die 1950-toernooi aangebied het. Die keuse ten gunste van Brasilië is op 30 Oktober 2007 in Zürich deur FIFA bekendgemaak nadat al die ander kandidaat-lande reeds onttrek het.[1]
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa do Mundo da FIFA
Brasil 2014

Sepp Blatter maak die organiserende land bekend.
Toernooi-inligting
GasheerlandVlag van Brasilië Brasilië
Datums12 Junie - 13 Julie
Spanne32 (van 5 konfederasies)
Stadions12 (in 12 stede)
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel64
← 2010
2018 →

Kandidate[wysig]

Die 12 gasstede
Die volgende lande was as moontlike kandidate vir die aanbied van die toernooi geïdentifiseer:

Stadions[wysig]

Die Maracanã-stadion in Rio de Janeiro, 'n belangrike kandidaat vir die eindstryd in 2014.
Die beoogde stadions vanuit FIFA se inspeksieverslag.[2]
StadStadionkapasiteit (plan)BoujaarInwoners
Belo HorizonteEstádio Mineirão74 30019652 450 000
BrasíliaEstádio Nacional Mané Garrincha76 23220142 400 000
CuiabáArena Pantanal40 0002014545 000
CuritibaArena da Baixada41 37519971 800 000
FortalezaEstádio Castelão60 00019732 400 000
ManausArena da Amazônia40 55020141 650 000
NatalArena das Dunas65 1002014750 000
Porto AlegreEstádio Beira-Rio60 00019691 450 000
RecifeArena Pernambuco45 50020141 500 000
Rio de JaneiroEstádio do Maracanã86 10019506 150 000
Salvador da BahiaArena Fonte Nova44 10020142 700 000
São PauloArena Corinthians66 952201411 000 000

Wedstryde[wysig]

Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Nenhum comentário:

Postar um comentário